Vandag presies 'n jaar terug (09:09:09 - 09/09/09) het ons by die studio ingestap... Not knowing what to expect. Wel.... Dit was life changing. Die mense daar was life changing.
Daar klou 'n sekere Nostalgie aan daardie tyd vas - 'n Nostalgie wat nie wil laat los nie. Die "oom" by wie ons gebly het. Die (h)ond wat 3uur in die oggend vir die maan blaf. Die (h)asie wat ons sommer Ben genoem het. Die "oom" se mini library in sy studeerkamer (waar ons tegnies gesproke in gebly het). Ons eerste keer in Don't Look Down Productions - die plek se INSANE dekor. Die Taxi Violence in Wilma se kar. David se unexpected, yet inspiring, woorde by die cantine - "The salvation has come, I put a smile on your faces". Die konsentraat in die scaley badkamer. Die Black Velvet. Die "cheerleading" ou in Studio1, Elma, Sean en obsiously ook die ou in die pyjama-pants. Die wawiele saam met Wim en Wilma op Republic se gras. Die tour deur Randburg saam met Tums en die Coco-Pops add wat nie een van ons nog ooit weer gesien het nie. Die instant connection wat ons gehad het...
Dit was die wêreld waarin ons gemaklik was. Ons het ophou "soek" nadat ons daarop afgekom het.
We knew that we've found what we've unknowingly been looking for.
ZDM -(MK)Vrede!

No comments:
Post a Comment